Winsgewende skaapboedery

Winsgewende skaapboerdery deel 25: Kuddebestuursprogram

Met die nuwe jaar wat aangebreek het, deel ons graag riglyne vir ՚n kuddebestuursprogram. Hierdie praktyke moet nie in isolasie van mekaar beskou word nie, maar as ՚n eenheid, want gesamentlik vorm hierdie die grondslag van ՚n winsgewende skaapboerdery. Die bestuursprogram kan aangepas word om by elke boer se[...]

By Specialist Writer|20th December 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: |

Winsgewende skaapboedery deel 5: Kondisiebepaling — ‘n nuttige bestuurshulpmiddel

Kondisiebepaling is ՚n nuttige bestuurshulpmiddel vir enige skaapboer. Dit is ՚n baie praktiese en gerieflike metode om te bepaal wanneer ՚n skaap byvoeding nodig het. Die gereelde monitering van kondisie- en massa-veranderinge help om byvoedingskoste te minimaliseer en verseker terselfdertyd dat optimale diereprestasie behaal word. Nodigheid van byvoeding Die[...]

3
Go to Top