waterverskaffing
Waterverskaffing word nou gesentraliseer
Die minister van Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het op 2 April 2020 aangekondig dat watertoewysing gesentraliseer sal word by ‘n Johannesburgse beheersentrum vir die duur van die COVID-19 inperking. “Ons het al ons water geneem en dit onder een beheersentrum geplaas by Rand Water in Johannesburg waarvandaan alle[...]