Brandt

VIDEO: Elim BRANDT maak ‘n verskil in Kroonstad

Vir boere soos Erasmus van Schalkwyk, wat al 26 jaar voltyds op die plaas Eendoring in Kroonstad boer, is dit presies waar die Elim BRANDT-produktereeks ’n verskil maak. Erasmus, wat mielies en veral sojabone verbou, beskryf boerdery as ’n voortdurende proses van aanpassing. “Elke jaar bring nuwe uitdagings. Jy[...]

By Spesialisskrywer|26th May 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Elim en Brandt is deel van Elandsvallei Sitrus

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]

By Spesialisskrywer|22nd May 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Resultate wat jy kan sien met Elim en BRANDT se produkte

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]

By Natasha Pretorius|7th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , |

VIDEO – Brandt Africa: Wêreldwye voedingstof-reus open in Suid-Afrika

Die samevoeging van twee groot name in die voeding vir gewasse sal Suid-Afrikaanse boere in staat stel om internasionale standaard produkte teen bekostigbare pryse te bekom, danksy die opening van Brandt Africa, ’n nuwe Brandt-produksiefasiliteit in Brits in die Noordwes-provinsie. Brandt help al meer as 70 jaar boere om[...]

By Spesialisskrywer|9th December 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , |
0
Go to Top