Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 9th December 2025

VIDEO – Brandt Africa: Wêreldwye voedingstof-reus open in Suid-Afrika

By 0 min read
78 words

OFFLINE 01 – (Project Name).00_00_01_18.Still001reg2

Die samevoeging van twee groot name in die voeding vir gewasse sal Suid-Afrikaanse boere in staat stel om internasionale standaard produkte teen bekostigbare pryse te bekom, danksy die opening van Brandt Africa, ’n nuwe Brandt-produksiefasiliteit in Brits in die Noordwes-provinsie.

Brandt help al meer as 70 jaar boere om suksesvolle oeste en sterker plante te verbou. Die maatskappy is in 1953 gestig deur Glen Brandt en sy suster, Evelyn Brandt Thomas.

Sien video vir meer inligting:

0
Tags: ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0