Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 22nd May 2026

VIDEO: Elim en Brandt is deel van Elandsvallei Sitrus

By 1 min read
112 words

ELIM_TZANEEN_THUMBNAIL

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome. Die idee was eenvoudig: bring die water af en begin die projek onder. Die enigste groot uitdaging vir die plaas se twee nartjie-variëteite, RHM en AR9, is die koue.

Elim Fertilizers en BRANDT se produkte is reeds bekend op die plaas en is nou ’n permanente deel van die boerdery se spuitprogram. Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0