Kunsmis
KYNOPLUS – ‘n TREFFEND-BLOU vriend!
Hierdie oorsig het ten doel om die nut en gebruik van KynoPlus aan akkerbouers te verduidelik. Soos bekend, bestaan daar verskillende stikstofbronne om binne akkerboupraktyke te kan gebruik; hetsy tydens plant, as voor-planttoediening, kantbemesting, of bobemesting. Selfs kan gekies word tussen droë kunsmis (korrels) of vloeibare kunsmis. Die keuses[...]
Yara se Chrisna Heuer: “Landbou is ՚n plek vir groei én dames”
“Dit was werklik ՚n voorreg en ՚n seën van dag een af om in landbou te wees,” vertel Chrisna Heuer, bemarkingsbestuurder in Suid-Afrika vir Yara Africa Fertilizer (Edms) Bpk, ՚n internasionale plantvoedingsmaatskappy. "Ek sê altyd ek moes geduld op aarde kom aanleer, en daarom het ek in landbou beland.[...]
Yara: Markleier in plantvoedingsprodukte
Gehalte is die kenmerk van die produkte wat Yara, ՚n internasionale leier in plantvoeding, met verteenwoordiging in jou gebied, produseer. 'n Sertifikaat van Uitnemendheid is vir 'n tweede maal aan Yara Africa Fertilizer en al sy aanlegte in Suid-Afrika toegeken deur die Internasionale Kunsmisvereniging (IFA). Dié sertifkaat is geldig[...]
Kynoch: Enhanced efficiency through innovation
Fertiliser that stays in step with your growing crop Kynoch’s vision is to be a plant nutrition supplier that complements agricultural businesses by using innovative, yield-enhancing technologies. “We have a full range of fertilisers, from granular fertiliser to optimisers, water soluble, and lately also biological fertilisers,” says PJ Fryer,[...]
Bemestingsbeginsels vir koring
Deur Jason Sparrow, SIDI-landboukundige, BSc Agric Hons, PriSciNat (Regnr 400202/11) Die bemesting van koring speel ‘n groot rol in die suksesvolle en volhoubare produksie daarvan. Sekere beginsels is belangrik om te oorweeg tydens die beplanning van ‘n volledige koringvoedingsprogram. Voedingstowwe moet in die regte vorm, asook in die grondoplossing,[...]