bemesting

Atlantic Fertilisers: Bemesting vir “Groei wat jy kan meet”

DIE MAATSKAPPY SE doel is om volhoubaarheid te verhoog en om produsente te help om gesonde oeste oor die langtermyn te lewer.   In 2000 het die Herholdt-broers begin om hoendermis te komposteer en verpilde bemestingstowwe van hoogstaande gehalte by hul fabriek naby Philadelphia in die Wes-Kaap te vervaardig.[...]

By Specialist Writer|18th May 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Bemestingsbeginsels vir koring

Deur Jason Sparrow, SIDI-landboukundige, BSc Agric Hons, PriSciNat (Regnr 400202/11) Die bemesting van koring speel ‘n groot rol in die suksesvolle en volhoubare produksie daarvan. Sekere beginsels is belangrik om te oorweeg tydens die beplanning van ‘n volledige koringvoedingsprogram. Voedingstowwe moet in die regte vorm, asook in die grondoplossing,[...]

By Specialist Writer|21st May 2018|Categories: Kunsmis, Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top