koring
Wintergewasse – 2018 produksieseisoen
Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,831 miljoen ton, wat 1,71% of 31 800 ton minder is as die vorige skatting van 1,862 miljoen ton, met ‘n verwagte opbrengs van 3,64 t/ha. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (50%), in die Vrystaat 340 000[...]
Verwagte kommersiële produksie vir koring is 0,94% meer as die vorige skatting
Wintergewasse - 2018 produksieseisoen Koring: Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,862 miljoen ton, wat 0,94% of 17 300 ton meer is as die vorige skatting van 1,845 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,70 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (49%),[...]
Bemestingsbeginsels vir koring
Deur Jason Sparrow, SIDI-landboukundige, BSc Agric Hons, PriSciNat (Regnr 400202/11) Die bemesting van koring speel ‘n groot rol in die suksesvolle en volhoubare produksie daarvan. Sekere beginsels is belangrik om te oorweeg tydens die beplanning van ‘n volledige koringvoedingsprogram. Voedingstowwe moet in die regte vorm, asook in die grondoplossing,[...]