Verwagte kommersiële produksie

Verwagte kommersiële produksie vir koring is 0,94% meer as die vorige skatting

Wintergewasse - 2018 produksieseisoen Koring: Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,862 miljoen ton, wat 0,94% of 17 300 ton meer is as die vorige skatting van 1,845 miljoen ton, terwyl die verwagte opbrengs 3,70 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (49%),[...]

By Specialist Writer|25th October 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top