Chrisna Heuer

Yara se Chrisna Heuer: “Landbou is ՚n plek vir groei én dames”

“Dit was werklik ՚n voorreg en ՚n seën van dag een af om in landbou te wees,” vertel Chrisna Heuer, bemarkingsbestuurder in Suid-Afrika vir Yara Africa Fertilizer (Edms) Bpk, ՚n internasionale plantvoedingsmaatskappy. "Ek sê altyd ek moes geduld op aarde kom aanleer, en daarom het ek in landbou beland.[...]

By Maryna Steyn|7th September 2022|Categories: Artikels, Kunsmis|Tags: , , |
0
Go to Top