kunsmis

VIDEO – Tech Talk met Agrico: Episode 4 – Besproeiingsbemesting vir drupbesproeiing

Besproeiingsbemesting is ’n tegniek waar wateroplosbare kunsmisstowwe in besproeiingswater opgelos word en deur ’n drup- of sproeistelsel op gewasse toegedien word. Agrico se drupstelsel vervoer die voedingstowwe na die plante. Leer meer oor die stelsel in die video. https://www.youtube.com/watch?v=oaVIVTFtnRc

By Spesialisskrywer|1st April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Plaas kunsmis presies met Valtrac se Bogballe-strooier

Vandag is dit maklik om kunsmis presies en reg toe te dien met Valtrac se Bogballe-strooier. Devin Dedwith leer ons hoe. Die kunsmis word eers geweeg en 'n paar toetse word gedoen. Daarna word die inligting op die Bogballe Spread Charts-toep gevoeg wat op Android en Google Playstore beskikbaar[...]

By Spesialisskrywer|11th August 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Uitdagings vir nuwe saad-, kunsmis- en kalktoerusting

“Wat sal pas?” “Hoe presies?” en “Waar moet ek dit plaas?” Dit is wat dikwels elke dag deur Rula Agri en sy personeel gevra word en waarvoor antwoorde gesoek word. Weer eens is gesien en beleef dat om in sewe jaar van waar begin is by “om te meet,[...]

VIDEO: Kynoch innovasie vir die boer

Kynoch help jou om verbeterde doeltreffendheid deur innovasie te bereik. Innoverende plantvoedingsoplossings, presisie plant oplossings en agronomiese advies is van die min dinge waarmee Kynoch die boer help om die beste grondgewas potensiaal te haal. Vir meer inligting, besoek die Kynoch webtuiste by https://www.kynoch.co.za/.   https://youtu.be/fRuyU_SeC9g  

By Specialist Writer|13th July 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , , |
0
Go to Top