kunsmis

Kynoch- jou langpadvennoot vir sukses

Kynoch is al meer as 'n honderd jaar 'n plantvoedingsvennoot vir Suid-Afrikaanse boere en bied innoverende en doelgemaakte produkte gebaseer op die behoeftes en groeifases van verskeie gewasse. Hulle is daartoe verbind om elke boer jaar na jaar van die kundige advies en ondersteuning te voorsien wat nodig is[...]

By Bianca Pretorius|21st February 2023|Categories: Fertiliser, Gewasproduksie, Videos|Tags: , , , , |

Grondmikrobiologie, die hede en die toekoms

deur Dr Chris Schmidt, Kynoch Kunsmis Landbou is in ‘n tydgleuf waarin fokus al hoe sterker op die onderwerp van grondmikrobiologie en “grondgesondheid”, ronddans.  Gereelde gesprekvoering oor die spektrum heen, tussen die media, produsente, adviseurs, verkoopslui, tersiêre akademiese- en navorsingsinstellings en insetverskaffers neem plaas.  Meting en die kwantifisering van[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Talborne Organics: Die regte kunsmis vir ’n groter opbrengs

Gesonde grond, gesonde plante en gesonde mense is waarna Talborne Organics streef. Volgens Jenny Slabber, nasionale verkoopsbestuurder van Talborne Organics, vervaardig en versprei hulle innoverende produkreekse aan organiese en volhoubare boere (groot en klein), landskapargitekte en selfs tuiniers. Sy sê gesondheidsbewuste verbruikers toon ’n groot en daagliks groeiende aanvraag[...]

By Benine Ackermann|22nd March 2017|Categories: Crop production|Tags: , |

Oespryse goed genoeg vir kunsmisaankope

Die huidige oes/kunsmis-prysverhouding is gunstig vergeleke met dié van die vorige seisoen en behoort die vraag na kunsmis gedurende die 2016/17-plantseisoen te kan ondersteun, sê Adriaan de Lange, voorsitter van Fertasa (Misstofvereniging van Suider-Afrika), in sy jaarverslag wat tydens die vereniging se 56ste jaarkongres in Johannesburg voorgehou is. Adriaan[...]

By Benine Ackermann|28th April 2016|Categories: News|Tags: , , |

Gee nóú gas met Pro Gas Solutions

Nou kan ek rustig op die regte tyd plant,” sê Christo Cronjé van Cronjé Boerdery naby Vrede. Wanneer daar werklik wyd geplant word op ’n plaas in die Vrystaat, help dit baie as die proses vereenvoudig kan word met stikstoftoediening lank voor die tyd.Christo hanteer die saaikomponent van die[...]

By Specialist Writer|9th December 2015|Categories: Energy, Resource management|Tags: , , , , |
0
Go to Top