grondmikrobiologie

Grondmikrobiologie, die hede en die toekoms

deur Dr Chris Schmidt, Kynoch Kunsmis Landbou is in ‘n tydgleuf waarin fokus al hoe sterker op die onderwerp van grondmikrobiologie en “grondgesondheid”, ronddans.  Gereelde gesprekvoering oor die spektrum heen, tussen die media, produsente, adviseurs, verkoopslui, tersiêre akademiese- en navorsingsinstellings en insetverskaffers neem plaas.  Meting en die kwantifisering van[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top