Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 11th August 2025

VIDEO: Plaas kunsmis presies met Valtrac se Bogballe-strooier

By 0 min read
99 words

Valtrac_TNreg

Vandag is dit maklik om kunsmis presies en reg toe te dien met Valtrac se Bogballe-strooier. Devin Dedwith leer ons hoe. Die kunsmis word eers geweeg en ‘n paar toetse word gedoen.

Daarna word die inligting op die Bogballe Spread Charts-toep gevoeg wat op Android en Google Playstore beskikbaar is. Hy wys ook waarna jy moet let op die strooier self voordat jy kan begin.

En dan in die kajuit self moet ook ‘n paar verstellings gedoen word.

Kyk die video vir meer inligting en maak jou lewe maklik met Bogballe se strooier.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0