Micro-irrigation

VIDEO – Tech Talk met Agrico: Episode 4 – Besproeiingsbemesting vir drupbesproeiing

Besproeiingsbemesting is ’n tegniek waar wateroplosbare kunsmisstowwe in besproeiingswater opgelos word en deur ’n drup- of sproeistelsel op gewasse toegedien word. Agrico se drupstelsel vervoer die voedingstowwe na die plante. Leer meer oor die stelsel in die video. https://www.youtube.com/watch?v=oaVIVTFtnRc

By Spesialisskrywer|1st April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top