Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 1st April 2026

VIDEO – Tech Talk met Agrico: Episode 4 – Besproeiingsbemesting vir drupbesproeiing

By 0 min read
45 words

Ep4_Fertigation for drip-irrigation_TN

Besproeiingsbemesting is ’n tegniek waar wateroplosbare kunsmisstowwe in besproeiingswater opgelos word en deur ’n drup- of sproeistelsel op gewasse toegedien word.

Agrico se drupstelsel vervoer die voedingstowwe na die plante. Leer meer oor die stelsel in die video.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0