GewasVoeding
Elim BRANDT-reeks: ’n Slim voedingsbenadering wat opbrengs laat groei
In ’n landbou-omgewing waar geen seisoen dieselfde is nie, raak dit al hoe belangriker vir boere om oplossings te gebruik wat nie net betroubaar is nie, maar ook aanpas by veranderende toestande. Vir boere soos Erasmus van Schalkwyk, wat al 26 jaar voltyds op die plaas Eendoring in Kroonstad[...]