sojabone
Help sojabone regtig mekaar vir opkoms vs populasie by 91cm rywydte?
Inleiding Baie mense dink meer daaraan om meer sojaboonpitte per hektaar te plant, omdat dit mekaar help opkom in die ry om sodoende met ‘n goeie plantpopulasie te realiseer, as wat dit regtig gaan oor ‘n opbrengsverhoging. Plantspasiëring moet aan gedink word in twee rigtings: 1) binne ryspasiëring en[...]
Vyf stappe om hoë-opbrengs sojabone te produseer
Deur PR Janse van Rensburg – Pioneer Landboukundige As gewasse rugbyspelers was, was mielies die sleutelspelers en sojabone die reserwes. Mielies kry gewoonlik al die krediet, terwyl sojabone eenkant toe geskuif word. Moenie dit doen nie – doen moeite met die sojabone! Soos mielies, kan sojabone uitstekende opbrengste lewer[...]
Ensure a rich harvest: plant the Link Seed winning cultivars
The best possible product and service for the farmer in an honest, trustworthy business environment. That is what Link Seed, an affiliate of Limagrain, offers in their endeavour to become the leader in the seed industry. The immense interest among the farmers who visited the Link Seed exhibit at[...]
Dow AgroSciences: Strongarm gee jou ’n blaaskans oor Kersfees
Met selfs min mededinging hang daar ’n swaard oor enige gewas se kop. Buiten die feit dat onkruid feitlik altyd sterk meeding met die gewas en vanaf ontkieming begin om ’n gewas in die nabyheid dood te druk, is dit veral in die eerste paar dae wat ’n plant[...]
Sojabone is lewensvatbare alternatief tot mielies
Sedert 2013 is daar jaarliks ‘n tekort aan sojabone wat, in die lig van die oorskot mielies, dit ‘n lewensvatbare plant-opsie vir landbouers maak. Vanjaar se reuse-ooraanbod mielies sal in alle waarskynlikheid lei tot voorraad-oordrag na volgende jaar, terwyl die prys van mielies ook getuimel het – wat die[...]