somergewasse

Oppervlakte- en negende produksieskatting vir somergewasse 2021

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 16,211 milj. ton gestel. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,755 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,88 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 6% groter as die 2020-oes. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, nl. die[...]

By Specialist Writer|27th October 2021|Categories: News|Tags: |

Verwagte rekord mielie-oes is nog meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,744 miljoen ton gestel, wat 2,01% of 330 525 ton meer is as die vorige skatting van 16,413 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 6,37 t/ha is. Die drie[...]

By Annemarie Bremner|29th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die verwagte kommersiële mielie-oes is 2,78% meer as vorige skatting

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,413 miljoen ton gestel, wat 2,78% of 444 175 ton meer is as die vorige skatting van 15,969 miljoen ton. Dit is die grootste mielie-oes nog geproduseer in die geskiedenis van SA. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is[...]

Politieke en ekonomiese vooruitsigte vir die landbou in 2017

Deur Fanie Brink - Onafhanklike Landbou-ekonoom Die algemene landbouvooruitsigte het teen die einde van 2016 baie beter daaruit gesien as ‘n jaar gelede, veral wat die produksie van mielies en ander somergewasse betref. Die veldweiding het baie goed herstel in daardie gebiede wat geseënd was met goeie reën. Sommige[...]

0
Go to Top