Artikels
VALTRA in PIENK: Getooi vir ‘n goeie doel
Tussen die gewasse op ’n gemengde boerdery by Skuinsdrift in Noordwes is daar min dinge wat so vinnig die oog vang soos ’n helderpienk Valtra. Hier word onder meer met saadmielies, sojabone, sonneblom, witbone en koring geboer, terwyl beeste ook deel van die boerdery vorm. Vir Santie van Rensburg[...]
Cheetah Conservation Botswana baan die weg vir vreedsame bestaan tussen veeboere en uiters bedreigde jagluiperds: deel 2
“Roofdiere is onlosmaaklik deel van die ekosisteem.” Vir Cheetah Conservation Botswana (CCB) begin die beskerming van die jagluiperd nie binne ’n omheinde reservaat nie, maar op die plase waar mense en roofdiere dieselfde landskap deel. Botswana se jagluiperds kan nie bloot tot beskermde gebiede beperk word nie, omdat soveel[...]
AgroFors: Jou vennoot in gehaltesaad en volhoubare voeroplossings
Elke hektaar moet ’n doel hê Hoë insetkoste, wisselvallige klimaatstoestande en groter druk op winsgewendheid maak ’n doelgerigte gewas- en kultivarkeuse belangriker as ooit. AgroFors se fokus daarop om boere te help om saadkeuses te maak wat by hul voervloei, boerderystelsel en langertermyndoelwitte pas. ’n Hektaar kan vandag nie[...]
Agri Afrika Cross-Till: Drie bewerkingsmetodes, een werktuig
Geen twee lande is dieselfde nie, selfs op dieselfde plaas kan grondtoestande, plantreste en bewerkingsbehoeftes van seisoen tot seisoen verskil. Daarom maak dit sin om ’n werktuig te hê wat die boer nie net tot een bewerkingsmetode beperk nie. Agri Afrika se Legend Cross-Till is juis met dié veelsydigheid[...]
Jou hond se lyftaal van kop tot stert: So maak jy hond haaraf
Met ’n paar handige sleutelaanduiders, kan jy die raaiwerk van wat jou hond of enige ander hond vir jou met hul lyftaal probeer sê, uitsluit. Soos met mense se lyftaal, gaan diere se lyftaal ook nooit net oor een enkele visuele teken nie, maar oor ’n kombinasie van tekens[...]