veewaghonde

Cheetah Conservation Botswana se veewaghonde span hul natuurlike instinkte in om plaasdiere te beskerm

Om konflik tussen jagluiperds en vee te beperk, lei Cheetah Conservation Botswana (CCB) Tswana-veewaghonde op om die plaasdiere teen roofdieraanvalle te beskerm. Sedert die veewaghondplasingsprogram in 2013 begin het, is reeds meer as 130 van dié honde by boere geplaas omdat hul vee beskerming nodig het. Van dorpshondjies tot[...]

By Martie Bester|23rd November 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top