kragopwekker
Wat kos jou kragopwekker jou werklik? Maak seker die somme klop
Beurtkrag is grotendeels iets van die verlede, maar baie boere skakel egter steeds hul kragopwekkers aan. Teen sowat R32 ’n liter jaag dit hulle baie geld uit die sak – geld wat hulle nie noodwendig het nie weens onder meer stygende insetkoste. Dit is die duurste kraguitgawe en min[...]