insekte
PRAKTIESE ASPEKTE VAN BIOLOGIESE INSEKTEBESTUUR IN MAKADAMIABOORDE IN LIMPOPO
Dr. Schalk Schoeman, ook bekend as Suid-Afrika se “goggameester” vanweë sy uitgebreide kennis oor die bekamping van skadelike “goggas”, veral in koffie- en makadamiaboorde, het dekades se ervaring in hierdie veld. “Ek het op ’n tabakplaas grootgeword en wou graag weer terug landbou toe. Ná my diensplig kon ek[...]
CropLife SA het ‘n nuwe plaagdodergids
Die dae van voor rakke staan en soek na ‘n produk wat ‘n spesifieke plaag kan beheer, is verby. CropLife Suid-Afrika (CLSA) bied 'n nuwe instrument vir die verantwoordelike beheer van plae in en om huise. Die organisasie het 'n gids vrygestel met inligting oor die chemiese beheer van[...]