peste
Kundiges verwag dat herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei
Volgens ‘n onlangse mediaverklaring, verwag kundiges dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei (met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap). Die verslag dui aan dat besmetting in vyf distrikte in Limpopo, dele van Mpumalanga asook in die Oos-Kaap aangemeld is. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)[...]
CropLife SA het ‘n nuwe plaagdodergids
Die dae van voor rakke staan en soek na ‘n produk wat ‘n spesifieke plaag kan beheer, is verby. CropLife Suid-Afrika (CLSA) bied 'n nuwe instrument vir die verantwoordelike beheer van plae in en om huise. Die organisasie het 'n gids vrygestel met inligting oor die chemiese beheer van[...]