herfskommandowurm
Kundiges verwag dat herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei
Volgens ‘n onlangse mediaverklaring, verwag kundiges dat die herfskommandowurm oor Suid-Afrika heen sal versprei (met die moontlike uitsondering van die Wes-Kaap). Die verslag dui aan dat besmetting in vyf distrikte in Limpopo, dele van Mpumalanga asook in die Oos-Kaap aangemeld is. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)[...]
Die herfskommandowurm nou ook in sojabone
Die herfskommandowurm, wat reeds wydverspreide skade aan oeste aangerig het sedert dit suid deur Afrika tot hier versprei het, is nou ook in sojabone gevind. Dit nadat sekere gewasse soos mielies en aartappels reeds gevreet word. Igni Bouwer, ‘n agent van Laeveld Agrochem in die Ermelo-gebied, sê die herfskommandowurm[...]
SANSOR vra vrae oor herfskommandowurm en Bt-mielies
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR) sê daar is tot dusver nog nie formele bevestiging van wetenskaplikes bekom dat Bt-mielies bestand is teen herfskommandowurms nie. Dit volg op ‘n verklaring deur Monsanto waarin hulle sê veldtoetse het getoon dat die nuwe generasie Bt-mielies, met ander woorde, mielies met die YieldGard®II-geen[...]
Monsanto se nuwe Bt-mielies stonk die nuwe pes
“Produsente wat die huidige seisoen YieldGard®II Bt-mielies met Monsanto se MON89034-tegnologie geplant het, het nou die bykomende voordeel dat dit groot mate van beheer teen die aanslag van herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) bied,” sê Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto SA. Hy sê YieldGard®II-mielies, wat sedert 2010 kommersieel in Suid-Afrika[...]
Herfskommandowurm: Gevaarlikste pes nóg
Die landboubedryf steier nog onder die nagevolge van die droogte en nou is die volgende ramp hier, naamlik die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda). Dit is ’n uitheemse wurm wat van Suid-Amerika af kom en nou al in sewe provinsies opgemerk is, naamlik Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, Noordwes, die Vrystaat en die[...]