Artikels

Corteva Begins New Chapter as Focused, Innovation-Led, Global Crop Protection Leader

On October 1st Corteva Incorporated announced it has successfully spun off its advanced seed and genetics business and will move forward as a leading, pure-play global crop protection company. “This is a new day for Corteva, and we couldn’t be more excited as we move forward with greater focus,[...]

Uitstekende Brahman-genetika op Au Albidus en Gasverkopers se 9de produksieveiling te koop

Au Albidus, ’n vooraanstaande Brahmanstoet, het ’n groot passie vir uitnemendheid in veeteel, daarom spesialiseer hulle in beide stoet- en kommersiële Brahmane en lewer hulle diere wat bekend is vir hul uitstekende genetika, gehardheid en produktiwiteit. Moenie Au Albidus en Gasverkopers se 9de Produksieveiling op 24 Oktober 2026 om[...]

By Benine Ackermann|8th October 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Die regte trekker vir die regte werk: kies ՚n Mahindra

Die regte trekker moet by die regte plaas en die regte werk pas. As jou plaas honderde hektaar groot is, het jy ՚n trekker nodig wat die grootte en werkslading kan hanteer. Terselfdertyd moet die trekker geskik wees vir die spesifieke take wat op die plaas verrig moet word.[...]

Trekkerverkope daal met 9% in 2026

Trekkerverkope in suidelike Afrika van 623 eenhede in September is 18% minder as die 758 eenhede wat verlede September verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 9% minder as verkope verlede jaar.  Twaalf stropers is in September verkoop, vier meer as die agt eenhede wat[...]

By Spesialisskrywer|7th October 2026|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top