Cederbergstreek
Rooibos maak reeds jare lank wêreldwyd opgang
Eeue gelede het die inheemse mense van die Cederbergstreek, sowat 250 kilometer noord van Kaapstad, die blare en takkies van ’n plaaslike struik gepluk. Hulle het soms dae lank in warm water getrek, en dit dan as ’n warm drankie geniet. Dit is onbekend of die mens destyds bewus[...]