biobrandstof
SAA se biobrandstof-projek kry vlerke
Die staatsondersteunde lugdienste, SAA en Mango, het hulle eerste kommersiële vlugte met ‘n Boeing 737-800 wat deur gemengde biojet brandstof aangedryf is, gevlieg. Dit is die hoogtepunt van 'n proeftydperk van drie jaar met 'n nikotien-vrye tabakproduk, naamlik solaris. Die tabak is gekweek op 60 ha naby Marble Hall[...]