goggas

Goggas net waar jy kyk!

Die meeste mense beskou insekte as lastige goggas, maar kindertjie kou graag aan allerhande soorte insekte, tot hul ma’s se groot ontsteltenis. Hoewel kinders meestal as gevolg van nuuskierigheid aan insekte peusel, eet ’n verstommende 2,5 miljard mense wêreldwyd, waarvan baie in Afrika woon, daagliks insekte. ’n Fees van[...]

By Martie Bester|23rd November 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top