veiling
VIDEO: Vlakte Bonsmara-veiling toon die waarde van topgenetika
Topgehalte genetika, sterk kommersiële waarde en jare se toegewyde teling was weer op volle vertoon tydens die Vlakte Bonsmara-veiling. Kopers van regoor die land het saamgetrek om te belê in bewese Bonsmara-genetika wat bekend is vir vrugbaarheid, aanpasbaarheid, groei en winsgewendheid. Die veiling het nie net uitstekende diere aangebied[...]
ANKO Bonsmaras: Beproefde genetika wat op die veld presteer
Wanneer dit by winsgewende beesboerdery kom, lê die antwoord nie in ’n kraal nie, maar op die veld. By ANKO Bonsmaras is dit die beginsel waarop die kudde al sedert 1979 gebou word: Beeste móét onder natuurlike toestande kan produseer én reproduseer. Op 22 Julie 2026 om 11:00 bied[...]
FIRNA se Bonsmara- en Simbra-aanteelveiling lok talle boere
Op 7 Mei het FIRNA ’n uiters suksesvolle veiling op die plaas Harcourt in Tosca, Noordwes, aangebied wat talle kopers en boere gelok het. Altesaam 200 aanteeldiere vanuit FIRNA-bloedlyne, hoofsaaklik jong diere waarvan die meeste as 3-in-1 aangebied word, was te koop by die veiling. Die hoogste prys wat[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep vier mylpaal met 20ste komende produksieveiling
Vir meer as twee dekades reeds speel die Vlakte Bonsmara Studiegroep ’n betekenisvolle rol in die Suid-Afrikaanse bees- en Bonsmara-bedryf, ’n naam wat sinoniem geword het met uitnemendheid, toewyding en topgehalte genetika. Hierdie dinamiese studiegroep, wat op die Springbokvlakte gevestig is, is in 2007 gestig deur ’n groep vooruitstrewende[...]
VIDEO: FIRNA-aanteelveiling: Topgehalte Bonsmara en Simbra 3-in-1’s op aanbod
FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery wat sy ontstaan in 1989 gehad het toe Frans Engelbrecht sy eerste grond in die Molopo-distrik aangekoop en met slegs 27 koeie begin boer het. Vanuit hierdie nederige begin het die boerdery vinnig uitgebrei, met ’n sterk fokus op spekulasie, aartappelproduksie en later ook[...]