veiling
Capital Dormer Produksieveiling
7 Maart 2026 +- 35 SP Ramme 40 SP Ooie 150 Kommersiële ooie
R130 000 vir topbul by Open Range Beefmasters se jaarlikse veiling
Open Range Beefmasters het op 11 November 2025 tydens hulle jaarlikse produksieveiling op die plaas Straffontein in die Kendal-distrik kopers uit verskeie dele van die land gelok. Die veiling is deur BKB aangebied met Billy Lyons as afslaer, en het van begin tot einde ’n sterk en lewendige gees[...]
VIDEO: TKB verkoop bul vir R800 000 tydens 16de Vlakte Bulveiling
Die 16de Vlakte Bonsmara Bulveiling op Doornpan was een vir die boeke! TKB Bonsmaras het geskiedenis gemaak toe hulle 'n bul vir ’n ongelooflike R800 000 verkoop het – die duurste bul nóg vir die Vlakte Bonsmara Studiegroep. Kyk die hoogtepunte van die dag en beleef die opwinding van[...]
VIDEO: Dormerram verkoop vir R400 000 op Hatari Farming se produksieveiling
Hatari se Platinum Dormerveiling van 2025, wat op 20 September by Plaas-Content in Bainsvlei, Bloemfontein, plaasgevind het, het bewys waarom Hatari Farming steeds ’n vooraanstaande naam in die Dormer-mark is. Gasverkopers op die dag was ook 2 Broers Dormers, Gras Karoo Dormers en Buffelsfontein Dormers. Gehalte Dormers is van[...]
VIDEO: Besigtig topgehalte Dormers by Ruswater Dormerstoet se 7de produksieveiling
Jy word hartlik uitgenooi na Ruswater Dormerstoet se 7de produksieveiling die 4 de Oktober 2025 in Potchefstroom onder die peperbome. Hulle bied uitstekende ramme en ooie van 'n topgehalte te koop aan. 30 stoetramme 30 stoetooie 150 kommersiële ooie Daar is 'n dier vir elke plaas. Gaan kyk gerus[...]