Boschoek Bonsmara

VIDEO: Beleef top Bonsmara-genetika by Boschoek

Die aftelling het begin! Boschoek Bonsmaras nooi jou uit om deel te wees van 'n dag waar topgenetika, bewese prestasie en jare se toegewyde teling bymekaarkom. Met diere wat gekies is vir funksionaliteit, vrugbaarheid, groei en aanpasbaarheid, bied hierdie geleentheid die kans om in genetika te belê wat waarde toevoeg[...]

By Loren Howard|24th June 2026|Categories: Video's|Tags: , , |

Boschoek en vriende hou blink Bonsmara-veiling

Op Vrydag 18 Julie 2025 het Boschoek Bonsmaras en vriende, ’n uiters suksesvolle veiling aangebied te Warmbad Veemark. Beide die stoet- en kommersiële diere het puik gevaar, met uitstekende pryse wat behaal is. André van der Heyde het ná afloop van die dag gesê: “Ons is ongelooflik dankbaar vir[...]

By Bianca Pretorius|22nd July 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top