topgenetika
VIDEO: Beleef top Bonsmara-genetika by Boschoek
Die aftelling het begin! Boschoek Bonsmaras nooi jou uit om deel te wees van 'n dag waar topgenetika, bewese prestasie en jare se toegewyde teling bymekaarkom. Met diere wat gekies is vir funksionaliteit, vrugbaarheid, groei en aanpasbaarheid, bied hierdie geleentheid die kans om in genetika te belê wat waarde toevoeg[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara-veiling toon die waarde van topgenetika
Topgehalte genetika, sterk kommersiële waarde en jare se toegewyde teling was weer op volle vertoon tydens die Vlakte Bonsmara-veiling. Kopers van regoor die land het saamgetrek om te belê in bewese Bonsmara-genetika wat bekend is vir vrugbaarheid, aanpasbaarheid, groei en winsgewendheid. Die veiling het nie net uitstekende diere aangebied[...]