video

VIDEO: Vlakte Bonsmara-veiling toon die waarde van topgenetika

Topgehalte genetika, sterk kommersiële waarde en jare se toegewyde teling was weer op volle vertoon tydens die Vlakte Bonsmara-veiling. Kopers van regoor die land het saamgetrek om te belê in bewese Bonsmara-genetika wat bekend is vir vrugbaarheid, aanpasbaarheid, groei en winsgewendheid. Die veiling het nie net uitstekende diere aangebied[...]

By Loren Howard|19th June 2026|Categories: Video's|Tags: , , , |

VIDEO: Hoe Northern Diesel Injection gehalte en betroubaarheid verseker

Wanneer moderne dieselenjins op hul beste moet presteer, is akkuraatheid in die brandstofinspuitingstelsel noodsaaklik. Northern Diesel Injection het hul reputasie opgebou op tegniese kundigheid, gevorderde toerusting en 'n verbintenis tot gehalte diens. As 'n Bosch Diesel Service-spesialis bied hulle professionele toetsing, diagnose, kalibrasie en herstelwerk aan 'n wye reeks[...]

SDE: Kamera- en video observasiestelsels vir landelike- en plaasveiligheid

Misdaad bedreig daagliks die lewe van mens en dier in Suid-Afrika. Mense wat hulle gesinne, vee en bates wil beskerm, moet vindingryk raak om hierdie uitdagings te oorkom. Gelukkig bied tegnologie heelwat oplossings. Daar is ՚n verskeidenheid metodes hoe om jouself te beskerm, maar die doeltreffendheid daarvan word oor[...]

By Maryna Steyn|13th April 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top