VIDEO: Beleef top Bonsmara-genetika by Boschoek
ProAgri Media – YouTube Thumbnail Landscape (2) (1)
Die aftelling het begin! Boschoek Bonsmaras nooi jou uit om deel te wees van ‘n dag waar topgenetika, bewese prestasie en jare se toegewyde teling bymekaarkom.
Met diere wat gekies is vir funksionaliteit, vrugbaarheid, groei en aanpasbaarheid, bied hierdie geleentheid die kans om in genetika te belê wat waarde toevoeg tot enige kommersiële of stoetkudde.
Moenie hierdie geleentheid misloop om van die beste Bonsmara-genetika in die bedryf te besigtig nie.
Ons sien daarna uit om jou te verwelkom.
Sien meer hier: