veiling
R400 000 Bul bekroon Nu-Alcade Bonsmara-groep se veilingsukses
Op 25 September 2025 het die Nu-Alcade Bonsmara-groep hulle September-veiling te Warmbad Veemark aangebied. Die groep het goeie pryse op stoet diere sowel as slagvee behaal. Die hoogtepunt van die dag was die verkoop van die duurste bul, wat vir R400 000 verkoop is, wat die gehalte van Nu-Alcade-groep[...]
Soutpansberg Bonsmaras nooi jou na hulle produksieveiling by Vivo
Die tyd het weer aangebreek vir die Soutpansberg Bonsmara Produksieveiling. Die geleentheid wat jaarliks boere van regoor Limpopo en selfs verder na Vivo lok. Hierdie jaar se veiling vind plaas op Vrydag 10 Oktober om 11:00 op die plaas De Ruigte, net buite Vivo, en beloof om van die[...]
Nu-Alcade Bonsmaras nooi jou na hulle 39ste produksieveiling: Presies geteel, noukeurig gekies en eerste met RFID-tegnologie
Wanneer dit by Bonsmara genetika en gehalte kom, skroom die Nu-Alcade-groep nie om die standaard hoog te hou nie. Met hulle 39ste produksieveiling om die draai, is Bonsmara-boere – stoet én kommersieel, verseker van ’n aanbod wat funksionaliteit, prestasie en genetiese waarde kombineer. Die veiling vind plaas op Donderdag,[...]
Nasionale Meatmaster-veiling bevestig ras se groei en gewildheid
Die jaarlikse Nasionale Meatmaster ram- en ooiveiling, aangebied op 13 en 14 Augustus 2025 by die Bloemfontein-skougronde, het weereens sy plek as een van die groot hoogtepunte op die veilingskalender bevestig. Hierdie veiling is nie net ‘n belangrike byeenkoms vir Meatmaster-boere en -telers nie, maar ook ‘n ware viering[...]
Aanpasbare en gehalte Dormers wag by Hatari Farming se produksieveiling
Dormerboere kan regmaak vir ’n veiling van formaat wanneer Hatari Farming saam met Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers op 20 September hulle beste genetika aanbied. Op die plaas Content in Bainsvlei buite Bloemfontein wag ’n aanbod wat elke boer se behoeftes sal aanspreek – van stoetramme- en[...]