Open Range Beefmasters

R130 000 vir topbul by Open Range Beefmasters se jaarlikse veiling

Open Range Beefmasters het op 11 November 2025 tydens hulle jaarlikse produksieveiling op die plaas Straffontein in die Kendal-distrik kopers uit verskeie dele van die land gelok. Die veiling is deur BKB aangebied met Billy Lyons as afslaer, en het van begin tot einde ’n sterk en lewendige gees[...]

By Bianca Pretorius|13th November 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Open Range Beefmasters: Nuwe veilingsdatum en veilingslokaal!

Met 'n diepgewortelde passie vir gehalte en 'n onwrikbare fokus op genetiese vooruitgang, nooi Open Range Beefmasters jou uit na hulle 11de produksieveiling, ’n hoogtepunt vir enige Beefmaster-entoesias, teler of boer wat op soek is na beeste wat presteer. Hierdie jaar vier Open Range Beefmasters hulle 21ste jaar van[...]

By Bianca Pretorius|22nd October 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Bielie Beefmaster bulle op veiling vanuit die gesogte Open Range Beefmaster-kudde

Jan van Heerden, die eienaar van Open Range Beefmasters, is bekend vir sy passie en dryf vir Beefmaster-genetika. Dit is juis Jan se gevorderde Beefmaster-genetika wat onder die hamer gaan val in Devon, op 6 Augustus 2024. Vir die afgelope 20 jaar werk Open Range Beefmasters daaraan om hulle[...]

By Specialist Writer|23rd July 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top