Beefmaster-veiling
Open Range Beefmasters: Nuwe veilingsdatum en veilingslokaal!
Met 'n diepgewortelde passie vir gehalte en 'n onwrikbare fokus op genetiese vooruitgang, nooi Open Range Beefmasters jou uit na hulle 11de produksieveiling, ’n hoogtepunt vir enige Beefmaster-entoesias, teler of boer wat op soek is na beeste wat presteer. Hierdie jaar vier Open Range Beefmasters hulle 21ste jaar van[...]
VIDEO: Open Range Beefmasters se bulle is op veiling!
Hierdie belowende veiling vind plaas op 6 Augustus 2024. Jy kan dit bywoon op die plaas Leeuwkop/Devon. Vir meer besonderhede kan die volgende persone gekontak word: Jan van Heerden: (+27)82-772-2836 SW van Heerden: (+27)82-739-2181 Erik Heymans: (+27)83-264-5177 Johan van der Nest: (+27)82-574-4220 Kyk die video hier om te sien[...]
VIDEO: Die meesters van veiling hou! | Quardsen Beefmaster
Quardsen Beefmaster hou hulle veiling op 18 Julie 2024, om 11:00. Hierdie is al hulle 16de produksieveiling! Quardsen glo die beste ras bly nou eenmaal 'n Beefmaster. Hulle het al verskeie rasse probeer, en glo dat Beefmasters die beste bly in terme van vrugbaarheid. Hulle het ook 'n baie[...]