Categories: Animal Management Videos, VideosPublished On: 28th June 2024

VIDEO: Die meesters van veiling hou! | Quardsen Beefmaster

By 0 min read
82 words

Quardsen_PreauctionVideo_18-06-2024_Thumbnail

Quardsen Beefmaster hou hulle veiling op 18 Julie 2024, om 11:00. 

Hierdie is al hulle 16de produksieveiling!

Quardsen glo die beste ras bly nou eenmaal ‘n Beefmaster. Hulle het al verskeie rasse probeer, en glo dat Beefmasters die beste bly in terme van vrugbaarheid. Hulle het ook ‘n baie beter aanpasbaarheid en rustige temperament.

Quardsen glo: reg of weg! Dit is die grondslag waarop hulle al hulle diere teel.

Vir meer inligting, kontak Riana by (+27)82-770-2757.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0