2026-produksieveiling
Puik pryse en uitstekende resultate by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling
Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het. Die veiling is ook aanlyn in samewerking met SwiftVee aangebied. Vanjaar se uitslae was ’n duidelike verbetering op[...]