Veilings

Vat 5-Dormergroep bring weer uitstekende genetika na hul veiling

Wanneer ’n groep Dormertelers met ’n passie vir hierdie skaapras koppe bymekaar sit, is daar min dinge wat hulle kan keer. Die Vat 5-Dormergroep skud hul wol reg vir nog ’n opwindende Dormerveiling by die Afridome in Parys op 26 September 2026. Hierdie Dormergroep is in 2023 deur vooruitstrewende[...]

By Natasha Pretorius|17th September 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Topbulle uitgesoek vir Vlakte Bonsmara se 17de bulveiling

Kry jou veldskoene gereed en kom kuier saam! Die Vlakte Bonsmara Studiegroep nooi alle kopers en belangstellendes uit na hul 17de bulveiling wat op 16 Oktober plaasvind op die plaas Doornpan, Roedtan, Limpopo. Wat in 2007 op die Springbokvlakte in Limpopo as ’n droom begin het, het oor baie[...]

By Natasha Pretorius|17th September 2026|Categories: Veilings|Tags: , , |

Hoëgehalte Bonsmaras behaal uitstekende pryse op Sernick-produksieveiling

Sernick Bonsmara se 48ste produksieveiling was weereens ’n hoogtepunt vir Bonsmara-telers op soek na uitsonderlike diere. Dié opwindende geleentheid het op Vrydag 4 September by Sernick, Liebenbergstroom (Edenville/Edenvale) in die Vrystaat plaasgevind. Sernick is veral trots daarop dat daar ’n nalatenskap agter elke dier op die veiling lê: ’n[...]

By Benine Ackermann|11th September 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

VIDEO: Soutpansberg Bonsmara 2026 Produksieveiling | Kwaliteit uit die Bosveld

Kwaliteit wat in die Bosveld geteel en onder praktiese toestande geselekteer is. Soutpansberg Bonsmara nooi jou na die 2026 Produksieveiling op Vrydag 9 Oktober om 11:00, op Plaas de Ruigte, Vivo. Vanjaar se aanbod sluit 25 top hard-geselekteerde Bonsmara-bosveldbulle en 250 vroulike Bonsmara-beeste in. Dit is ’n geleentheid[...]

By Loren Howard|11th September 2026|Categories: Veilings|Tags: , , |

Opwindende ontwikkelinge by opkomende Hatari Platinum Dormerveiling

Hatari Dormers is reeds jare lank ’n uitsonderlike naam wat betref genetika en gehalte in Dormer-kringe. By verlede jaar se Hatari Platinum Dormerveiling is een van die gehalteramme  teen ’n allemintige R400 000 van die hand gesit. Dié opwindende veiling is weer om die draai, maar hierdie jaar doen[...]

By Natasha Pretorius|27th August 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top