Categories: VeilingsPublished On: 11th September 2026

VIDEO: Soutpansberg Bonsmara 2026 Produksieveiling | Kwaliteit uit die Bosveld

By 1 min read
105 words

Soutpansberg

Kwaliteit wat in die Bosveld geteel en onder praktiese toestande geselekteer is.

Soutpansberg Bonsmara nooi jou na die 2026 Produksieveiling op Vrydag 9 Oktober om 11:00, op Plaas de Ruigte, Vivo.

Vanjaar se aanbod sluit 25 top hard-geselekteerde Bonsmara-bosveldbulle en 250 vroulike Bonsmara-beeste in. Dit is ’n geleentheid vir Bonsmara-telers en kommersiële beesboere om genetika te bekom wat met ’n doel geselekteer is.

Vrydag, 9 Oktober 2026
11:00
Plaas de Ruigte, Vivo
Aanlyn deelname via SwiftVEE

Plaas. De Ruigte. Vivo. Maak seker dié datum is in jou dagboek!

Sien meer hier:

 

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0