New Holland TT3.45
Video: Megaboer van Noordwes wen groot met Egte CNH onderdele-kompetisie
Die wenner van die CNH "Wen 'n trekker-kompetisie" om egte CNH-onderdele te bevorder, Pierre Vercueil, het sy splinternuwe New Holland TT3.45-trekker ontvang. Vir elke R10 000 se egte CNH-onderdele wat jy gekoop het, het jy 'n inskrywing vir die kompetisie en 'n landbou.com-intekening van 12 maande ontvang. Elke maand[...]