voedselsekerheid

Landbou kan selfs meer onontbeerlik wees

Die vermoë van die landboubedryf is tydens die ramptoestand bewys. Wat lê nou voor? 20 April 2022 Die prestasies van die landbou- en verwante bedrywe oor die afgelope twee jaar in die handhawing van voedselsekerheid en selfs die produksie van bykans rekord oeste – te midde van die vreemdste[...]

By Specialist Writer|20th April 2022|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Voedselsekerheid behoort tot ‘n nasionale bate verklaar te word

Die uitvoere van landbouprodukte soos wyn, mielies en sitrus is een van die weinige middele wat nog positief bydra tot groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie – en die graanwaardeketting speel ‘n integrale rol hierin. “Suid-Afrikaanse landbouprodusente se rekorduitvoere gedurende verlede jaar het die invoerwaarde van landbouprodukte en kos oortref.[...]

By Specialist Writer|30th March 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Stygende insetkoste knou boere regoor Suid-Afrika

Immer stygende insetkoste vir boere wek kommer by boere, landbouorganisasies en ekonome. Die afgelope maande het die prys van verskeie noodsaaklikhede boerderye oral in die land geknou. “Die prys van kunsmis, onkruiddoder, verpakking, diesel, elektrisiteit en arbeid, om net ՚n paar te noem, styg drasties en maak dit byna[...]

By Specialist Writer|30th November 2021|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!

Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf.  As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies[...]

By Specialist Writer|25th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |
0
Go to Top