kunsmis
Stygende insetkoste knou boere regoor Suid-Afrika
Immer stygende insetkoste vir boere wek kommer by boere, landbouorganisasies en ekonome. Die afgelope maande het die prys van verskeie noodsaaklikhede boerderye oral in die land geknou. “Die prys van kunsmis, onkruiddoder, verpakking, diesel, elektrisiteit en arbeid, om net ՚n paar te noem, styg drasties en maak dit byna[...]
Prys van brandstof, kunsmis rede vir reuse-kosprysstygings
Die reuse-stygings in die prys van voedsel het nie veel te make met die Covid-19 pandemie nie, maar meer te doen met die hoë pryse van brandstof en kunsmis.Die afgelope week se stewige styging in die prys van petrol (R1,21) en diesel (R1,48) om nie eens te praat van[...]
Kynoch kondig die aankoop van Profert Kunsmis aan
Farmisco (Edms.) Bpk, wat handel onder die naam Kynoch Kunsmis, ‘n toonaangewende plantvoedingverskaffer, kondig hiermee die aankoop van Profert Kunsmis aan, ‘n groot rolspeler in die korrel- en vloeibare kunsmisbedryf. Die aankoop-ooreenkoms sal Kynoch toegang gee tot bykomende produksiekapasiteit om voort te bou op hulle leuse: verbeterde doeltreffendheid deur[...]