Corona
COVID-19: Begrip, bedagsaamheid en samewerking binne Agri-waardekettings is uiters noodsaaklik
Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê. “In ons pogings in hierdie verband, moet ons die interafhanklikheid van segmente van die[...]
Saai verskaf platform vir reisdokumente tydens COVID-19-inperking
Saai, die organisasie vir familieboere, het ’n webgebaseerde platform vir familieboere en hulle werkers geskep waar noodsaaklike reisdokumente wat tydens die verpligte 21 dae lange COVID-19-inperking benodig word, opgelaai kan word. Landbou- en voedselvoorsieningverwante operasies, insluitend boerdery-, veeartsenykundige en plantegesondheiddiensverskaffers, plaagbeheerdienste, en chemiese en kunsmisverskaffers is geklassifiseer as noodsaaklike[...]
Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!
Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf. As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies[...]
Corona-krisis bedreig wêreldwye handel in landbou
Die onverwagse en kommerwekkende verspreiding van die Coronavirus (COVID-19) het ‘n vrees vir wêreldwye ekonomiese verlangsaming laat ontstaan. Die Suid-Afrikaanse landboubedryf voer jaarliks ongeveer 25 kommoditeite ter waarde van meer as $10 miljard uit. “Die huidige onsekerheid in die markte en die wêreldwye verlangsaming plaas bykomende druk op die[...]