Koranavirus

Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!

Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf.  As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies[...]

By Specialist Writer|25th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

Volgehoue voedselproduksie is die pad na oorlewing in kwarantyn

Saai, die organisasie vir familieboere, verwelkom die regering se ferm optrede om die koronavirus te stuit, maar bestudeer nog die maatreëls wat die president aangekondig het om die potensiële implikasies vir boerderye te bepaal. Saai verwelkom veral die uitsondering van voedselproduksie en -verspreiding in die opskorting van ekonomiese bedrywighede.[...]

By Specialist Writer|24th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Suid-Afrika is ‘n voedselseker land en verbruikers word aangemoedig om paniekaankope te midde van COVID-19 te staak

Die toename in COVID-19 gevalle in Suid-Afrika is ‘n groot kommer vir almal. Die stappe wat deur die regering geneem is om die verdere verspreiding van die virus te bekamp, moet deur almal ondersteun word. Die instel van drastiese maatreëls word egter voorsien, indien die virus verder versprei. Die[...]

By Specialist Writer|23rd March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top