kwarantyn
Volgehoue voedselproduksie is die pad na oorlewing in kwarantyn
Saai, die organisasie vir familieboere, verwelkom die regering se ferm optrede om die koronavirus te stuit, maar bestudeer nog die maatreƫls wat die president aangekondig het om die potensiƫle implikasies vir boerderye te bepaal. Saai verwelkom veral die uitsondering van voedselproduksie en -verspreiding in die opskorting van ekonomiese bedrywighede.[...]