Gewasproduksie

Proteas: Sukses begin by die regte grond en klimaat

Proteas is een van Suid-Afrika se bekendste blomme en vorm deel van die land se unieke fynbos-erfenis. Buiten hul indrukwekkende voorkoms, is hulle ook ’n belangrike uitvoerproduk wat wêreldwyd gesog is. Tog is proteas nie ’n gewas waarmee ’n boer ‘sommer net kan begin nie’. Om sukses te behaal,[...]

By Loren Howard|11th August 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Neem veilige, bertoubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes

Onkruidbeheer bly een van die grootste uitdagings vir mieieprodusente regoor Suid-Afrika. Weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide, tesame met toenemende probleem-uintjies, het deur die jare produktiwiteit en winsgewendheid onder druk geplaas. In hierdie uitdagende omgewing het Yamato® 480 SC van Philagro hom egter oor die afgelope ses jaar onbetwisbaar gevestig as[...]

Pioneer-landboukundige gesels oor abnormale mieliekopontwikkeling

Abnormale mieliekopontwikkeling (AED – Abnormal Ear Development) is ՚n algemene tendens wat in Suid- Afrika voorkom. Hoewel abnormaliteite wêreldwyd voorkom, is die beste gedefinieerde literatuur Amerikaans. Daarom sal ek hoofsaaklik van Engelse beskrywings gebruik maak vir verdere selfstudie. Ons gebruik in elk geval die Amerikaanse beskrywings wanneer ons in[...]

Van ’n klein begin tot die vierde grootste saadmaatskappy in die wêreld

Deesdae is Limagrain Field Seeds die naam op almal se lippe. In Suid-Afrika het hulle hul daartoe verbind om boere te ondersteun met dieselfde waardes waarmee hierdie maatskappy 61 jaar gelede gestig is. Limagrain Field Seeds is deel van ’n Franse koöperasie wat in die Auvergne-streek in Frankryk gebaseer[...]

By Natasha Pretorius|21st July 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Pannar bou op vertroue, kundigheid en die regte kultivarkeuse

Vir Pannar is Val Boeredag veel meer as net nog ՚n landbou-uitstalling. Dit is een van die belangrikste datums op die maatskappy se jaarlikse kalender. Gedurende hierdie jaarliks byeenkoms, kry Pannar die geleentheid om boere van regoor die oostelike produksiegebied te ontmoet, terugvoer uit die veld te ontvang en[...]

By Loren Howard|15th July 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top