Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 14th September 2026

VIDEO: Vir gemoedsrus kry dié klein Mahindra-trekker

By 0 min read
56 words

Mahindra TN Hartenbeespoort

Sebastian Tomlinson vertel meer oor Mahindra se kleiner trekker met ‘n laaigraaf voor en agter wat perfek werk in die konstruksiebedryf.

Hy is klein maar baie betroubaar en gehard om die werk te doen soos slote te grou, sement en bakstene aan te ry.

Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0